Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agnosties
agnosties [boodskap #133917] Sa, 03 Oktober 2020 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agnosties
Afbreking: ag•nos•ties


Byvoeglike naamwoord: agnosties
Attributief: agnostiese

Betekenis:
• Wat glo dat die mens nie van God kennis kan dra nie; nie-gelowig, maar ontken nie dat God bestaan nie.

Gebruik:
• Protagoras se uitgesproke agnostiese standpunt het weersin ontlok, sodat die Atheners hom uit die stad verdryf het.

Verwant:
• agnostikus
• agnostisisme

Vertaling:
Engels: agnostic
Nederlands: agnostisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aks
Volgende onderwerp: versterkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:34:17 MGT 2024