Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kreeftegang
kreeftegang [boodskap #133915] Sa, 03 Oktober 2020 12:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kreeftegang
Afbreking: kreef•te•gang


Selfstandige naamwoord: kreeftegang
Meervoud:

Betekenis:
• Soos 'n kreef beweeg, meestal figuurlik, agteruit gaan.

Gebruik:
• Instellings fokus so daarop om hul kwota-mikpunte te bereik, dat dienslewering en kundigheid die kreeftegang gaan.

Sinoniem:
• verval
• verslegting

Spreekwoord:
• Hy gaan die kreeftegang. [Hy gaan agteruit.]

Vertaling:
Engels: backward-march
Nederlands: kreeftengang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verte
Volgende onderwerp: aks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:26:14 MGT 2024