Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ziljoen
ziljoen [boodskap #133913] Sa, 03 Oktober 2020 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ziljoen
Afbreking: zil•joen


Selfstandige naamwoord: ziljoen
Meervoud: ziljoene

Betekenis:
• 'n Buitengewoon groot aantal; geweldig baie.

Gebruik:
• 'n Ziljoen muskiete het skielik op ons toegesak.

Afgelei:
• ziljoenêr

Vertaling:
Engels: zillion
Nederlands: ziljoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ester
Volgende onderwerp: verte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:23:46 MGT 2024