Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hallusinogeen
hallusinogeen [boodskap #133899] Vr, 02 Oktober 2020 20:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18975
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hallusinogeen
Afbreking: hal•lu•si•no•geen


Selfstandige naamwoord: hallusinogeen
Meervoud: hallusinogene

Betekenis:
• Stof of middel wat drogbeelde (hallusinasies) veroorsaak.

Gebruik:
• Dwelms soos LSD en PCP is hallusinogene wat verstandelike persepsie verander en aan die gebruiker 'n gevoel van bomenslike krag gee.

Vertaling:
Engels: hallucinogen
Nederlands: hallucinogeen


Byvoeglike naamwoord: hallusinogeen
Attributief: hallusinogeene

Betekenis:
• Wat hallusinasies veroorsaak.

Gebruik:
• Hy kweek hallusinogene sampioene.

Vertaling:
Engels: hallucinogenic
Nederlands: hallucinogeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spraaksintese
Volgende onderwerp: gemeenslagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:37:33 MGT 2024