Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lawaglas
lawaglas [boodskap #133872] Do, 01 Oktober 2020 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18980
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Obsidiaan, 'n bekende soort lawaglas.
Obsidiaan, 'n bekende soort lawaglas.
lawaglas
Afbreking: la•wa•glas
Samestelling: lawa + glas
Uitspraak: /lɑː.və.χlas/


Selfstandige naamwoord: lawaglas
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sterk glasagtige mineraal wat vorm as magma stol.

Gebruik:
Lawaglas het 'n amorfe tekstuur, omdat vulkaniese uitbarstings vinnig geskied en nie voldoende tyd vir die groei van kristalle laat nie.

Hiponiem:
• obsidiaan
• perliet

Vertaling:
Engels: volcanic glass
Nederlands: lavaglas, vulkanisch glas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: offerande
Volgende onderwerp: enkeldoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:41:29 MGT 2024