Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektronika
elektronika [boodskap #133863] Do, 01 Oktober 2020 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Elektronika
Elektronika
elektronika
Afbreking: e•lek•tro•ni•ka


Selfstandige naamwoord: elektronika
Meervoud:

Betekenis:
• Wetenskap van die vloei van elektrone en die aanwending daarvan in elektriese komponente soos halfgeleiers, resistors, induktors, kapasitors, nanostrukture en vakuumbuise.

Gebruik:
• Alle toepassings van elektronika behels die oordrag van elektriese seine en/of inligting.

Afgelei:
• elektronies

Vertaling:
Engels: electronics
Nederlands: elektronica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poliptiek
Volgende onderwerp: konsentreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:06:15 MGT 2024