Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jongspan
jongspan [boodskap #133858] Do, 01 Oktober 2020 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jongspan
Afbreking: jong•span
Samestelling: jong + span


Selfstandige naamwoord: jongspan
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groep kinders of die jeug in die algemeen.

Gebruik:
• Anders as die oumense benodig die jongspan meer as net rus en vrede om 'n wegbreek te geniet.

Sinoniem:
• kinders

Vertaling:
Engels: youngsters, kiddies, children, young folk
Nederlands: jongeren, kinderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoflik
Volgende onderwerp: druiwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:46:37 MGT 2024