Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werksetiek
werksetiek [boodskap #133828] Di, 29 September 2020 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werksetiek
Afbreking: werks•e•tiek
Samestelling: werk + -s- + etiek


Selfstandige naamwoord: werksetiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die innerlike houding teenoor werk; basiese waardes en norme van die wêreld van werk.

Gebruik:
• Iemand met 'n goeie werksetiek is altyd stiptelik, eerlik, toegewyd, lojaal en is trots op sy werk.

Sinoniem:
• arbeidsetos

Verwant:
• beroepsetiek
• beroepskode

Vertaling:
Engels: work ethic
Nederlands: werkethiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanteel
Volgende onderwerp: Fransman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:32:12 MGT 2024