Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skerpioen
skerpioen [boodskap #133820] Di, 29 September 2020 11:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skerpioen.
'n Skerpioen.
skerpioen
Afbreking: sker•pi•oen


Selfstandige naamwoord: skerpioen
Meervoud: skerpioene
Verkleinwoord: skerpioentjie
Meervoud van verkleining: skerpioentjies

Betekenis:
• 'n Klein roofdier met agt pote, twee knypers en 'n smal stert in die orde Scorpiones.

Gebruik:
• 'n Skerpioen word maklik uitgeken aan sy knypers en die gesegmenteerde stert wat dikwels vooroor oor die rug gekrul is en in 'n giftige angel eindig.

Afgelei:
• skerpioenagtig
• skerpioensteek

Vertaling:
Engels: scorpion
Nederlands: schorpioen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saldo
Volgende onderwerp: antropoïed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:50:01 MGT 2024