Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraanvoël
kraanvoël [boodskap #133758] Sa, 26 September 2020 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kraanvoëls
Kraanvoëls
kraanvoël
Afbreking: kraan•vo•ël


Selfstandige naamwoord: kraanvoël
Meervoud: kraanvoëls
Verkleinwoord: kraanvoëltjie
Meervoud van verkleining: kraanvoëltjies

Betekenis:
• 'n Sierlike en statige voël met lang pote en 'n lang nek.

Gebruik:
• Die kraanvoël hou daarvan om pronk en kan merkwaardige danspassies uitvoer.

Hiponiem:
• bloukraanvoël
• mahem

Vertaling:
Engels: crane
Nederlands: kraanvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ingewande
Volgende onderwerp: langdurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:07:21 MGT 2024