Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geneesmiddel
geneesmiddel [boodskap #133646] So, 20 September 2020 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geneesmiddel
Afbreking: ge•nees•mid•del
Samestelling: genees + middel


Selfstandige naamwoord: geneesmiddel
Meervoud: geneesmiddele, geneesmiddels
Verkleinwoord: geneesmiddeltjie
Meervoud van verkleining: geneesmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Chemiese stof wat 'n gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.

Gebruik:
• 'n Geneesmiddel wat sonder voorskrif verkry is, is gewoonlik veilig genoeg sodat dit 'n mens nie ernstig sal skaad as dit nie streng volgens die aanwysings gebruik word nie.

Sinoniem:
• medisyne
• medikasie

Verwant:
• doepa
• moetie

Vertaling:
Engels: medicine, drug, remedy
Nederlands: geneesmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwaarskynlik
Volgende onderwerp: Zambezihaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:21:41 MGT 2024