Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witrenoster
witrenoster [boodskap #133638] So, 20 September 2020 06:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Witrenoster
'n Witrenoster
witrenoster
Afbreking: wit•re•nos•ter
Samestelling: wit + renoster
Uitspraak: /ˈvətrəˌnostər/


Selfstandige naamwoord: witrenoster
Meervoud: witrenosters
Verkleinwoord: witrenostertjie
Meervoud van verkleining: witrenostertjies

Betekenis:
• Neushoringdier met 'n vaalwit vel en 'n breë, reguit bolip, Ceratotherium simum.

Gebruik:
• Die swartrenoster is 'n blaarvreter, terwyl die witrenoster gras vreet en 'n wyer, vierkantige bolip het.

Vertaling:
Engels: white rhinoceros, square-lipped rhinoceros
Nederlands: wit neushoorn, breedlipneushoorn
Venda: tshugulu
Xhosa: umkhombe
Zoeloe: umkhombe, umduzu, inkulumane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartrenoster
Volgende onderwerp: sito
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:39:50 MGT 2024