Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toevoeg
toevoeg [boodskap #133630] Sa, 19 September 2020 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toevoeg
Afbreking: toe•voeg
Samestelling: toe + voeg


Werkwoord: voeg toe, toevoeg
Verlede tyd: het toegevoeg

Betekenis:
• Iets by iets anders voeg; tot vermeerdering bysit.
• Aanlas by wat reeds gesê is.

Gebruik:
• Jy kan sout toevoeg as die kos laf proe.
• Sy het toegevoeg dat dit gevaarlik is om saans laat uit te gaan.

Sinoniem:
• bysit
• byvoeg

Afgelei:
• toevoeging
• toevoegsel

Vertaling:
Engels: to add, join
Nederlands: toevoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konduktiwiteit
Volgende onderwerp: welvaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:31:00 MGT 2024