Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konduktiwiteit
konduktiwiteit [boodskap #133629] Sa, 19 September 2020 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konduktiwiteit
Afbreking: kon•duk•ti•wi•teit


Selfstandige naamwoord: konduktiwiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die vermoë om elektriese stroom te gelei.

Gebruik:
• Die konduktiwiteit van 'n geleier is die omgekeerde van die geleier se weerstand.

Sinoniem:
• geleibaarheid
• geleidingsvermoë

Vertaling:
Engels: conductivity
Nederlands: conductantie, geleidingsvermogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterbok
Volgende onderwerp: toevoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:23:25 MGT 2024