Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbeveel
aanbeveel [boodskap #133625] Sa, 19 September 2020 15:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbeveel
Afbreking: aan•be•veel
Uitspraak: /ˈɑːmbəfiə̯ɫ/


Werkwoord: beveel aan, aanbeveel
Verlede tyd: het aanbeveel

Betekenis:
• Jou gunstige oor iets of iemand uitspreek.

Gebruik:
• Ek kan die nagereg aanbeveel.

Sinoniem:
• aanraai
• aanprys
• voorstel

Antoniem:
• afkeur

Afgelei:
• aanbevole

Vertaling:
Engels: to recommend
Nederlands: aanbevelen

Nota:
• Oorganklike werkwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wysiging
Volgende onderwerp: aanbieder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:35:13 MGT 2024