Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wysiging
wysiging [boodskap #133624] Sa, 19 September 2020 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wysiging
Afbreking: wy•si•ging
Samestelling: wysig + -ing
Uitspraak: /ˈvəɪ̯səxəŋ/


Selfstandige naamwoord: wysiging
Meervoud: wysiginge, wysigings
Verkleinwoord: wysiginkie
Meervoud van verkleining: wysiginkies

Betekenis:
• Verandering in 'n reël, dokument, webladsy, ens.

Gebruik:
• Die mees onlangse wysiging moet liefs teruggerol word.

Sinoniem:
• verandering

Afgelei:
• wetswysiging
• wysigingsontwerp
• wysigingsvoorstel
• wysigingswet

Verwant:
• wysig (ww.)

Vertaling:
Engels: change, edit, alteration, modification
Nederlands: wijziging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slyt
Volgende onderwerp: aanbeveel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:32:37 MGT 2024