Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slytasie
slytasie [boodskap #133622] Sa, 19 September 2020 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slytasie
Afbreking: sly•ta•sie


Selfstandige naamwoord: slytasie
Meervoud:

Betekenis:
• Skade wat geleidelik deur langdurig gebruik aangerig word.

Gebruik:
• Olie kan die oormatige slytasie van 'n enjin voorkom, maar vuil olie kan dit vererger.

Sinoniem:
• afslyting
• verslyting
• wegslyting

Verwant:
• slyt (ww.)

Vertaling:
Engels: wear, wear and tear, wastage
Nederlands: slijtage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knies
Volgende onderwerp: slyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:33:47 MGT 2024