Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knies
knies [boodskap #133621] Sa, 19 September 2020 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knies
Afbreking: knies


Werkwoord: knies
Verlede tyd: het geknies

Betekenis:
• Jou oor dinge kwel en bekommer; treur en verdrietig wees.

Gebruik:
• Ek besef skielik dat kommer en knies help net mooi niks sal nie.

Afgelei:
• knieserig

Vertaling:
Engels: to fret, repine
Nederlands: kniezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolmaat
Volgende onderwerp: slytasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:36:50 MGT 2024