Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chemikalie
chemikalie [boodskap #133593] Do, 17 September 2020 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18892
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chemikalie
Afbreking: che•mi•ka•lie


Selfstandige naamwoord: chemikalie
Meervoud: chemikalieë

Betekenis:
• 'n Stof wat in 'n chemiese reaksie gebruik of daaruit verkry word.

Gebruik:
• Voeg die chemikalie by water, nooit andersom nie.

Vertaling:
Engels: chamical
Nederlands: chemicalie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: e-handel
Volgende onderwerp: voortdurend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:23:47 MGT 2024