Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » collage
collage [boodskap #133577] Wo, 16 September 2020 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Collage.
'n Collage.
collage
Afbreking: col•la•ge


Selfstandige naamwoord: collage
Meervoud: collage'e, collages
Verkleinwoord: collage'ie
Meervoud van verkleining: collage'ies

Betekenis:
• Kunswerk geskep deur die samevoeging (sameplakking) van uitgeknipte of uitgeskeurde stukke papier of ander materiale.

Gebruik:
• Sy maak 'n collage van foto's uit haar kinderdae.

Sinoniem:
• knip-en-plak-kunswerk
• plakskildery

Afgelei:
• fotocollage

Vertaling:
Engels: collage
Nederlands: collage

Nota:
• Franse leenwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dokumentêr
Volgende onderwerp: korting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:01:20 MGT 2024