Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kiwi
kiwi [boodskap #133574] Wo, 16 September 2020 11:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kiwivrugte
Kiwivrugte
'n Kiwi.
'n Kiwi.
kiwi
Afbreking: ki•wi


Selfstandige naamwoord: kiwi
Meervoud: kiwi's
Verkleinwoord: kiwi'tjie
Meervoud van verkleining: kiwi'tjies

Betekenis:
• (plantkunde) 'n Bruin, harige vrug met groen vleis en swart pitte; kiwivrug.
• (dierkunde) 'n Soort Nieu-Seelandse loopvoël.

Gebruik:
• 'n Kiwi het 'n sagte tekstuur en 'n soet, maar unieke smaak.
• Die kiwi is bedreig en word sedert die einde van die 19de eeu nie meer deur die plaaslike bevolking geëet nie.

Vertaling:
Engels: kiwi
Nederlands: kiwi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brekend
Volgende onderwerp: silwerdoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:49:46 MGT 2024