Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papierbeker
papierbeker [boodskap #133550] Di, 15 September 2020 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Papierbeker
Papierbeker
papierbeker
Afbreking: pa•pier•be•ker
Samestelling: papier + beker


Selfstandige naamwoord: papierbeker
Meervoud: papierbekers
Verkleinwoord: papierbekertjie
Meervoud van verkleining: papierbekertjies

Betekenis:
• 'n Beker wat van papier of karton gemaak is waaruit mens kan drink.

Gebruik:
• Wegneemkoffie word in 'n papierbeker bedien.

Sinoniem:
• papierkoppie

Vertaling:
Engels: paper cup
Nederlands: papieren beker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onthuts
Volgende onderwerp: teoretiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:07:41 MGT 2024