Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkelouer
enkelouer [boodskap #133541] Ma, 14 September 2020 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkelouer
Afbreking: en•kel•ou•er
Samestelling: enkel + ouer


Selfstandige naamwoord: enkelouer
Meervoud: enkelouers

Betekenis:
• Ma of pa wat 'n kind (of kinders) alleen sonder die hulp van 'n tweede ouer grootmaak en versorg.

Gebruik:
• Die lewe van 'n enkelouer is glad nie maklik nie.

Afgelei:
• enkelouerskap

Vertaling:
Engels: single parent
Nederlands: alleenstaande ouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: merkwaardig
Volgende onderwerp: swemmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:53:24 MGT 2024