Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kiel
kiel [boodskap #133532] So, 13 September 2020 20:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18919
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kiel van 'n boot.
Die kiel van 'n boot.
kiel
Afbreking: kiel


Selfstandige naamwoord: kiel
Meervoud: kiele

Betekenis:
• Die heel onderste, laagste deel van 'n skip.

Gebruik:
• 'n Seilskip se kiel steek dikwels diep in die water in.

Afgelei:
• kielboot
• kielhaal
• kielsog
• kielspoor
• kielwater

Vertaling:
Engels: keel
Nederlands: kiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motortegnikus
Volgende onderwerp: skitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 13:15:15 MGT 2024