Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bek-en-klouseer
Bek-en-klouseer [boodskap #133493] Sa, 12 September 2020 17:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bek-en-klouseer is 'n siekte wat kan uitbreek onder beeste, maar ook onder skape en varke. Dit veroorsaak blase aan die bek en pote. Dit versprei baie vinnig. Siek diere mag nie uit ’n besmette gebied verwyder word nie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beit, Alfred
Volgende onderwerp: Bekken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:29:31 MGT 2024