Inligting Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Begum Malika-uz-Zamani, die vrou van Muhammad Shah.
'n Begum is 'n Mohammedaanse vrou van hoë stand in Indië; moontlik die vroulike vorm van die Turkse woord "beg", 'n heer.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.