Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speurverhaal
speurverhaal [boodskap #133459] Vr, 11 September 2020 15:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speurverhaal
Afbreking: speur•ver•haal
Samestelling: speur + verhaal


Selfstandige naamwoord: speurverhaal
Meervoud: speurverhale
Verkleinwoord: speurverhaaltjie
Meervoud van verkleining: speurverhaaltjies

Betekenis:
• Letterkundige genre oor speurders wat misdaad oplos of verborgenhede ontbloot.

Gebruik:
• Die fliek is op 'n spannende speurverhaal gebaseer.

Vertaling:
Engels: detective story
Nederlands: detectiveverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herhaaldelik
Volgende onderwerp: lakseermiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 01:34:57 MGT 2024