Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » douvoordag
douvoordag [boodskap #133445] Do, 10 September 2020 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
douvoordag
Afbreking: dou•voor•dag
Samestelling: dou + voor + dag
Uitspraak: /ˈdəʊ̯fuə̯rˌdɑx/


Bywoord: douvoordag

Betekenis:
• Baie vroeg in die oggend; voor sonop.

Gebruik:
Douvoordag op die Sondagoggend het die vroue na die graf toe gegaan met die aromatiese olie wat hulle voorberei het. [Lukas 24:1]

Sinoniem:
• vroegoggend

Vertaling:
Engels: before daybreak, crack of dawn
Nederlands: voor dag en dauw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsomer
Volgende onderwerp: darwinvink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 22 01:37:25 MGT 2024