Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naskeermiddel
naskeermiddel [boodskap #133437] Wo, 09 September 2020 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naskeermiddel
Afbreking: na•skeer•mid•del
Samestelling: na + skeer + middel


Selfstandige naamwoord: naskeermiddel
Meervoud: naskeermiddels
Verkleinwoord: naskeermiddeltjie
Meervoud van verkleining: naskeermiddeltjies

Betekenis:
• Middel van alkohol en parfuum waarmee die vel verfris word nadat dit geskeer is.

Gebruik:
• Jy moet dalk 'n tikkie minder naskeermiddel gebruik!

Vertaling:
Engels: aftershave
Nederlands: aftershave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeer
Volgende onderwerp: teologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:46:28 MGT 2024