Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » MSN messenger
MSN messenger [boodskap #1321] Di, 15 Julie 2003 20:48 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons kan mar beter op messenger gesels ne??

maar julle het almal niet 'n passport nie.

Chat julle ook op kleskas????????

GrRico
Re: MSN messenger [boodskap #1323 is 'n antwoord op boodskap #1321] Di, 15 Julie 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:


> Chat julle ook op kleskas????????
>

Dan het jy seker nie GNomeTalk nie.
Ek gebruik Linux (sien onder) :-))

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: MSN messenger [boodskap #1327 is 'n antwoord op boodskap #1323] Di, 15 Julie 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1pfs$r14$11@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>
>> Chat julle ook op kleskas????????
>>
>
> Dan het jy seker nie GNomeTalk nie.
> Ek gebruik Linux (sien onder) :-))
>
Nee ek het nie, maar kan jy nie msn messenger kry met linux nie???
Dan is dit nie 'n wonder nie, jy is eensaam in die aande :-))

GrRico
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0
>
Re: MSN messenger [boodskap #1334 is 'n antwoord op boodskap #1327] Di, 15 Julie 2003 21:00 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:


> Nee ek het nie, maar kan jy nie msn messenger kry met linux nie???
Daar is dalk 'n manier ja.

> Dan is dit nie 'n wonder nie, jy is eensaam in die aande :-))
Oh. ;-D

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Vorige onderwerp: "File Sharing"
Volgende onderwerp: Linuxcult
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:02:10 MGT 2024