Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleier
geleier [boodskap #133359] So, 06 September 2020 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koper is 'n goeie geleier van elektrisiteit.
Koper is 'n goeie geleier van elektrisiteit.
geleier
Afbreking: ge•lei•er


Selfstandige naamwoord: geleier
Meervoud: geleiers
Verkleinwoord: geleiertjie
Meervoud van verkleining: geleiertjies

Betekenis:
• 'n Stof waardeur elektriese stroom, warmte/hitte, klank of lig maklik kan vloei.

Gebruik:
• Wanneer 'n elektriese potensiaalverskil tussen twee punte in 'n geleier bestaan, vloei 'n elektriese stroom tussen daardie punte in ooreenstemming met Ohm se wet.

Antoniem:
• nie-geleier

Vertaling:
Engels: conductor
Nederlands: geleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedeles
Volgende onderwerp: slotmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:51:43 MGT 2024