Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoeisel
skoeisel [boodskap #133354] So, 06 September 2020 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skoeisel
Skoeisel
skoeisel
Afbreking: skoei•sel


Selfstandige naamwoord: skoeisel
Meervoud: skoeisels
Verkleinwoord: skoeiseltjie
Meervoud van verkleining: skoeiseltjies

Betekenis:
• Dit wat mense aan hulle voete dra, soos skoene en stewels; voetbedekking; voetbekleding.

Gebruik:
• Trek jou skoeisel uit voordat jy in die huis inkom.

Vertaling:
Engels: footwear, footgear
Nederlands: schoeisel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaapooi
Volgende onderwerp: skittery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:56:55 MGT 2024