Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rigtingroer
rigtingroer [boodskap #133321] Vr, 04 September 2020 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 1 is die rigtingroer.
Nommer 1 is die rigtingroer.
rigtingroer
Afbreking: rig•ting•roer
Samestelling: rigting + roer


Selfstandige naamwoord: rigtingroer
Meervoud: rigtingroere
Verkleinwoord: rigtingroertjie
Meervoud van verkleining: rigtingroertjies

Betekenis:
• 'n Stuurmeganisme van 'n vliegtuig, waarmee die vliegtuig na links of regs gedraai word.

Gebruik:
• Wanneer die rigtingroer na regs draai, draai die vliegtuig ook regs.

Verwant:
• hoogteroer
• rolroer

Vertaling:
Engels: vertical stabilizer, yaw
Nederlands: richtingsroer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogteroer
Volgende onderwerp: treffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:52:17 MGT 2024