Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolroer
rolroer [boodskap #133319] Vr, 04 September 2020 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die rolroer op die vlerk van 'n vliegtuig.
Die rolroer op die vlerk van 'n vliegtuig.
rolroer
Afbreking: rol•roer
Samestelling: rol + roer


Selfstandige naamwoord: rolroer
Meervoud: rolroere
Verkleinwoord: rolroertjie
Meervoud van verkleining: rolroertjies

Betekenis:
• 'n Stuurmeganisme van 'n vliegtuig, wat die vliegtuig om sy as laat beweeg.

Gebruik:
• Deur die rolroer op te beweeg, sal die vlerk sak.
• Die rolroere werk in teenoorgestelde rigtings; as die een opgaan, gaan die ander een af.

Verwant:
• hoogteroer
• rigtingroer

Vertaling:
Engels: aileron
Nederlands: rolroer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sulfied
Volgende onderwerp: hoogteroer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:42:39 MGT 2024