Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middagson
middagson [boodskap #133313] Vr, 04 September 2020 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middagson
Afbreking: mid•dag•son
Samestelling: middag + son


Selfstandige naamwoord: middagson
Meervoud:
Verkleinwoord: middagsonnetjie
Meervoud van verkleining:

Betekenis:
• Die strale van die son in die middag.

Gebruik:
• Die klipklaasneus hou daarvan om in die middagson te sit en bak.

Antoniem:
• oggendson

Vertaling:
Engels: afternoon sun
Nederlands: middagzon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onraad
Volgende onderwerp: SMS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:13:47 MGT 2024