Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimvis
klimvis [boodskap #133310] Do, 03 September 2020 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Klimvisse
Klimvisse
klimvis
Afbreking: klim•vis
Samestelling: klim + vis


Selfstandige naamwoord: klimvis
Meervoud: klimvisse
Verkleinwoord: klimvissie
Meervoud van verkleining: klimvissies

Betekenis:
• 'n Vis met amfibiese gewoontes in die genus Periophthalmus.

Gebruik:
• Die klimvis is merkwaardig vanweë sy gewoonte om bokant die watervlak aan rotse, stamme of stingels vas te klou.

Vertaling:
Engels: mudskipper, goby
Nederlands: slijkspringer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdof
Volgende onderwerp: onaangenaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:47:12 MGT 2024