Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandklok
aandklok [boodskap #133260] So, 30 Augustus 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandklok
Afbreking: aand•klok
Samestelling: aand + klok
Uitspraak: /ˈɑːnt.klɔk/


Selfstandige naamwoord: aandklok
Meervoud: aandklokke
Verkleinwoord: aandklokkie
Meervoud van verkleining: aandklokkies

Betekenis:
• 'n Klok of sirene wat in die aand gelui word, bv. vir aandete, dat ligte afgeskakel gaan word, of dat mense van die straat af moet wees.

Gebruik:
• Nadat die tronk se aandklok gelui het is die seldeure gesluit en die ligte afgeskakel.

Afgelei:
• aandklokreël

Vertaling:
Engels: evening clock
Nederlands: avondklok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karmenaadjie
Volgende onderwerp: oorledene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:29:01 MGT 2024