Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groef
groef [boodskap #133234] Sa, 29 Augustus 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die linkerkantste plank het 'n groef.
Die linkerkantste plank het 'n groef.
groef
Afbreking: groef


Selfstandige naamwoord: groef
Meervoud: groewe
Verkleinwoord: groefie
Meervoud van verkleining: groefies

Betekenis:
• 'n Lang en smal insnyding in iets.
• (figuurlik) Herhaling van dieselfde vervelige handeling.

Gebruik:
• Hy saag 'n groef in die plan.
• Sy het sonder dat sy dit besef in 'n groef verval.

Afgelei:
• gruisgroef
• klipgroef
• steengroef

Vertaling:
Engels: groove
Nederlands: groef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orrel
Volgende onderwerp: rêrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:52:38 MGT 2024