Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidwes
suidwes [boodskap #133210] Vr, 28 Augustus 2020 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
suidwes
Afbreking: suid•wes
Samestelling: suid + wes


Bywoord: suidwes

Betekenis:
• Rigting tussen suid en wes.

Gebruik:
• Ons vaar suidwes.
• Die wind waai suidwes.

Antoniem:
• noordoos

Afgelei:
• suidweste
• suidwestelike

Afkorting:
• SW

Vertaling:
Engels: south-west
Nederlands: zuidwest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teepot
Volgende onderwerp: noordoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:42:12 MGT 2024