Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » disleksie
disleksie [boodskap #133186] Wo, 26 Augustus 2020 16:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
disleksie
Afbreking: dis•lek•sie


Selfstandige naamwoord: disleksie
Meervoud:

Betekenis:
• Die onvermoë om te leer lees, ondanks voldoende intelligensie en geleenthede.

Gebruik:
Disleksie is meer algemeen onder seuns as meisies.

Sinoniem:
• woordblindheid
• leesblindheid

Afgelei:
• disleksies

Verwant:
• aleksie

Vertaling:
Engels: dyslexia
Nederlands: dyslexie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leeswoede
Volgende onderwerp: arend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:54:43 MGT 2024