Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desiljard
desiljard [boodskap #133184] Wo, 26 Augustus 2020 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
desiljard
Afbreking: de•sil•jard


Hooftelwoord: desiljard

Betekenis:
• 'n Duisend desiljoen; 10 tot die mag 63.

Gebruik:
• Hoeveel sterrestelsels is binne 'n radius van 'n desiljard kilometer van die aarde af is?

Verwant:
• desiljardste

Vertaling:
Engels: vigintillion
Nederlands: deciljard


Selfstandige naamwoord: desiljard
Meervoud: desiljarde

Betekenis:
• Die getal 1063.

Gebruik:
• 'n Desiljard is 'n baie groot getal.

Vertaling:
Engels: vigintillion
Nederlands: deciljard

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desiljoen
Volgende onderwerp: leeswoede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:39:32 MGT 2024