Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierhonderd
vierhonderd [boodskap #133109] Sa, 22 Augustus 2020 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierhonderd
Afbreking: vier•hon•derd
Samestelling: vier + honderd


Telwoord: vierhonderd

Betekenis:
• Die getal 400. Een meer as driehonderd nege-en-negentig en een minder as vierhonderd-en-een.

Gebruik:
• Kan ek vierhonderd rand by jou leen?

Verwant:
• vierhonderdste

Vertaling:
Engels: four hundred
Nederlands: vierhonderd


Selfstandige naamwoord: vierhonderd
Meervoud: vierhonderde
Verkleinwoord: vierhonderdjie
Meervoud van verkleining: vierhonderdjies

Betekenis:
• Die getal 400.

Gebruik:
Vierhonderd is 'n natuurlike getal wat op 399 volg en word deur 401 voorafgegaan word, asook 'n hooftelwoord in Afrikaans.

Vertaling:
Engels: four hundred
Nederlands: vierhonderd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driehonderd
Volgende onderwerp: vyfhonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:40:08 MGT 2024