Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miljardste
miljardste [boodskap #133100] Sa, 22 Augustus 2020 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
miljardste
Afbreking: mil•jard•ste


Rangtelwoord: miljardste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord miljard (109).

Gebruik:
• 'n Nanometer is 'n miljardste van 'n meter.

Verwant:
• miljarde

Vertaling:
Engels: milliardth, billionth
Nederlands: miljardste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miljoenste
Volgende onderwerp: biljoenste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:58:09 MGT 2024