Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterorrel
waterorrel [boodskap #132967] Vr, 21 Augustus 2020 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterorrel.
'n Waterorrel.
waterorrel
Afbreking: wa•ter•or•rel
Samestelling: water + orrel


Selfstandige naamwoord: waterorrel
Meervoud: waterorrels
Verkleinwoord: waterorreltjie
Meervoud van verkleining: waterorreltjies

Betekenis:
• 'n Vertoning van spuitfonteine wat op die maat van musiek spuit.

Gebruik:
• Die waterorrel in die meer lok besoekers van heinde en ver.

Afgelei:
• waterorrelvertoning

Vertaling:
Engels: musical fountain
Nederlands: muzikale fontein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wentelbaan
Volgende onderwerp: vraagteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:40:41 MGT 2024