Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sfeer
sfeer [boodskap #132926] Wo, 19 Augustus 2020 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'm Sfeer.
'm Sfeer.
sfeer
Afbreking: sfeer


Selfstandige naamwoord: sfeer
Meervoud: sfere
Verkleinwoord: sfeertjie
Meervoud van verkleining: sfeertjies

Betekenis:
• Die buitekant van 'n ronde objek in 'n driedimensionele ruimte, soos die omtrek van 'n hemelbol.
• (figuurlik) 'n Gebied van invloed.

Gebruik:
• Die Aarde is nie 'n perfekte sfeer nie en het ook nie 'n vasgestelde radius nie.
• In die militêre sfeer en in die burgerlike lugvaart word die afkorting "Z" of "Zulu" gebruik om na Gekoördineerde Universele Tyd (UTC) te verwys.

Afgelei:
• atmosfeer
• biosfeer
• hemisfeer
• hidrosfeer
• invloedsfeer
• ionosfeer
• litosfeer
• mesosfeer
• stratosfeer

Vertaling:
Engels: sphere
Nederlands: sfeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strikdas
Volgende onderwerp: sinlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:02:20 MGT 2024