Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swyn
swyn [boodskap #132923] Di, 18 Augustus 2020 20:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swyn
Afbreking: swyn
Uitspraak: /svəi̯n/


Selfstandige naamwoord: swyn
Meervoud: swyne
Verkleinwoord: swyntjie
Meervoud van verkleining: swyntjies

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Vark, of figuurlik, 'n vieslike persoon.

Gebruik:
• Die swyn het voor my ingedruk!

Sinoniem:
• ot
• vark

Afgelei:
• swynagtig

Vertaling:
Engels: swine, pig, hog
Nederlands: zwijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snoeker
Volgende onderwerp: bejaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 13:15:39 MGT 2024