Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroudering
veroudering [boodskap #132920] Di, 18 Augustus 2020 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroudering
Afbreking: ver•ou•de•ring


Selfstandige naamwoord: veroudering
Meervoud: verouderinge, verouderings

Betekenis:
• Die proses van ouer word.

Gebruik:
• 'n Konstante temperatuur en humiditeit skep 'n gunstige omgewing vir die veroudering van wyn.

Antoniem:
• verjonging

Afgelei:
• verouderingskelder
• verouderingsperiode
• verouderingsproses

Vertaling:
Engels: aging
Nederlands: veroudering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eierstok
Volgende onderwerp: verjonging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 17:12:06 MGT 2024