Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans MSword spell toetser
Afrikaans MSword spell toetser [boodskap #13282 is 'n antwoord op boodskap #13284] Sa, 14 Maart 1998 00:00
Realnet  is tans af-lyn  Realnet
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal

Kan iemand my dalk vertel waar ek 'n Afrikaans spell toetser vir MSword in
die hande kan kry.

Ek will ook graag weet van Suid Afrikaanse "Internet Search engine" - Ek
weet net van http://www.ananzi.co.za

Dankie
Kenton
rea...@smartnet.co.za
Re: Afrikaans MSword spell toetser [boodskap #13283 is 'n antwoord op boodskap #13282] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico Snyman  is tans af-lyn  Nico Snyman
Boodskappe: 13
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hi Kenton

Die Potchefstroomse Universiteit het een geskryf. E-mail vir Rika Niewoudt
by IT...@puknet.puk.ac.za. Die een wat jy in die winkels koop werk nie, jy
moet 'n nuwe een by haar kry.
Re: Afrikaans MSword spell toetser [boodskap #13284 is 'n antwoord op boodskap #13282] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 14 Mar 1998 14:31:23 +0200, "Nico Snyman" wrote:
<<>Die Potchefstroomse Universiteit het een geskryf. E-mail vir Rika Niewoudt
> by IT...@puknet.puk.ac.za. Die een wat jy in die winkels koop werk nie, jy
> moet 'n nuwe een by haar kry.>>

Daar is 'n manier om die eerste weergawe te laat werk - volgens die
Potch- mense - maar dis baie moeite.

Jy moet glo na controll panel to gaan en daar keyboard 2 kliek, Kies
dan "language" en dab "add". Kies dan Afrkaans en se dit moet op die
start bar. controll bar - wat ookal, die bar onder aan die skerm -
vertoon word.
Wanneer die Afrikaanse dokument op is in Word, 2 kliek op die taal
icon om die start bar en kies Afrikaans.
Highlight die hele teks wat gecheck moet word en kies dat Afrikaans as
die taal in die pull down menu. Dan werk dit glo.

Die nuwe weergawe is blykbaar gefix.

Dis natuurlik vir Word.

Vir WordPerfect 8 gaan daar glo eersdaags 'n Afrikaanse spell checker
gratis op Corel se webblad geplaas word.
Vorige onderwerp: Afrikaans-German
Volgende onderwerp: Re: Shame on you (ANC)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:43:43 MGT 2024