Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vier-en-dertig
vier-en-dertig [boodskap #132814] So, 16 Augustus 2020 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vier-en-dertig
Afbreking: vier-en-der•tig


Telwoord: vier-en-dertig

Betekenis:
• Die getal 34. Een meer as drie-en-dertig en een minder as vyf-en-dertig.

Gebruik:
• Kan ek vier-en-dertig kry, asseblief?

Verwant:
• vier-en-dertigste

Vertaling:
Engels: thirty-four
Nederlands: vierendertig

Nota:
• Kan ook as selfstandige naamwoord gebruik word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drie-en-dertig
Volgende onderwerp: vyf-en-dertig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:38:21 MGT 2024