Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grammatika
grammatika [boodskap #132743] Sa, 15 Augustus 2020 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19287
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grammatika
Afbreking: gram•ma•ti•ka


Selfstandige naamwoord: grammatika
Meervoud: grammatikas

Betekenis:
• 'n Stelsel van reëls en beginsels vir die skryf en praat van 'n taal.

Gebruik:
• Elke taal het sy eie bepaalde grammatika.

Afgelei:
• grammatikaal
• grammatikafout

Afkorting:
• gram.

Spelfout:
• gramatika

Vertaling:
Engels: grammar
Nederlands: grammatica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: flikkerlig
Volgende onderwerp: ruimtetuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 05:51:00 MGT 2024